John 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit was die sabbatdag toe Jesus die klei gemaak en sy oë oopgemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was op ’n Sabbatdag dat Jesus die klei gemeng en dit op die man se oë geplak het.
Afrikaans 1933/1953
En dit was sabbat toe Jesus die klei gemaak en sy oë geopen het.
Afrikaans 1983
Dit was op 'n sabbatdag dat Jesus die klei aangemaak en die man se oë genees het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dag waarop Jesus die modder gemaak en sy oë oopgemaak het, was 'n Sabbat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was 'n Sabbatdag toe Jesus klei gemaak het en die blinde man laat sien het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die probleem was dat Jesus die man op die sabbat gesond gemaak het.