John 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sê sy ouers: Hy is meerderjarig; vra hom.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg, vra hom self.”
Afrikaans 1933/1953
Daarom het sy ouers gesê: Hy is oud genoeg, vra hom.
Afrikaans 1983
Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg; vra hom self.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg – vra hom.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is hoekom die man se ouers gesê het: “Hy is nie meer 'n kind nie, hy kan self praat. Julle moet vir hóm vra.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Om uit die moeilike situasie te kom het hulle maar gesê: “Vra hom self; hy’s oud genoeg.”