John 9:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As hierdie man nie van God was nie, kon hy niks doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011
As hierdie man nie van God af was nie, sou hy niks kon doen nie.”
Afrikaans 1933/1953
As Hy nie van God was nie, sou Hy niks kan doen nie.
Afrikaans 1983
As hierdie man nie van God was nie, sou hy niks kon doen nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As hierdie man nie van God was nie, sou hy niks kon doen nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hierdie man kom van God, daarom kon hy dit doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sou mos nie een van dié dinge kon doen as hy nie aan God se kant gestaan het nie, nie waar nie?”