Jonah 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Jona uit die buik van die vis tot die HERE sy God gebid:
Afrikaans (NLV) 2011
Jona het uit die ingewande van die vis tot die Here sy God gebid.
Afrikaans 1933/1953
En Jona het tot die HERE sy God gebid uit die ingewande van die vis
Afrikaans 1983
Toe bid Jona daar binne-in die vis tot die Here sy God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jona het uit die vis se maag tot die Here sy God gebid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jona was binne-in die vis en toe het hy tot sy God die Here gebid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar binne-in die vis het Jona tot die Here, sy God, gebid: