Jonah 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met die vis gespreek, en hy het Jona op die droë grond uitgespoeg.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die Here die vis beveel en hy het Jona op die strand uitgespoeg.
Afrikaans 1933/1953
Daarop het die HERE die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug.
Afrikaans 1983
Toe beveel die Here die vis, en hy het vir Jona op die vasteland uitgespoeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het toe die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spoeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het met die vis gepraat, en die vis het vir Jona uitgespoeg op die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe met die vis gepraat. Hy het Jona op die land gaan uitspoeg.