Jonah 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die wat leuenagtige nietighede aanskou, verlaat hulle eie barmhartigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Wie vals gode aanbid, minag God se goedheid.
Afrikaans 1933/1953
Die wat nietige afgode vereer, verlaat die Een wat vir hulle goedertieren is.
Afrikaans 1983
Dié wat op nuttelose afgode vertrou, verlaat Hom wat liefde aan hulle betoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Wie nuttelose afgode dien, versaak hulle trou aan die verbond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Afgode beteken niks, en die mense wat hulle aanbid, is die mense wat nie meer aan U dink nie, U wat vir hulle goed is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dié wat aan nuttelose afgode vashou, laat die Here los wat vir hulle so lief is.