Jonah 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot Jona gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het ’n tweede keer met Jona gepraat:
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het 'n tweede keer tot Jona gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het die tweede keer tot Jona gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het weer met Jona gepraat. Hy het vir Jona gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het weer ’n keer vir Jona geroep. Hy het weer vir Jona gesê: