Jonah 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar dit het Jona uitermate mishaag, en hy was baie kwaad.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie verandering het Jona ontstel. Hy het baie kwaad geword.
Afrikaans 1933/1953
Maar Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword.
Afrikaans 1983
Hieroor was Jona baie ontevrede en hy het baie kwaad geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar dit het Jona erg ontstel, en hy het kwaad geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jona was baie ontevrede. Hy het kwaad geword
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jona was baie ontevrede omdat die Here van plan verander het. Hy het baie kwaad geword vir die Here.