Joshua 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Josua die opsigters van die volk bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het die leiers van die volk beveel:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Josua aan die opsigters van die volk bevel gegee en gesê:
Afrikaans 1983
Josua het die beamptes van die volk beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josua het toe die opsieners van die volk opdrag gegee:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het vir die voormanne van die volk gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josua sê toe vir die amptenare van die volk: