Joshua 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En met die Rubeniete en die Gadiete en die helfte van die stam van Manasse het Josua gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het vir die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse gesê:
Afrikaans 1933/1953
En aan die Rubeniete en Gadiete en die halwe stam van Manasse het Josua dit gesê:
Afrikaans 1983
Vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manassestam het Josua gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse het Josua gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manasse-stam gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe roep Josua die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse bymekaar. Hy sê vir hulle: