Joshua 1:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jou vroue, jou kinders en jou vee moet bly in die land wat Moses aan jou gegee het oos van die Jordaan; maar julle moet gewapen voor julle broers verbygaan, al die dapper helde, en hulle help;
Afrikaans (NLV) 2011
“Julle vroue, kinders en vee mag intussen aan hierdie kant van die Jordaan bly wat Moses aan julle toegeken het. Julle vegters moet egter gewapend voor julle broers uitmarsjeer en hulle gaan help.
Afrikaans 1933/1953
Julle vroue, julle kinders en julle vee kan bly in die land wat Moses julle oos van die Jordaan gegee het; maar julle self, al die dapper helde, moet gewapend voor julle broers deurtrek en hulle help,
Afrikaans 1983
Julle vrouens en kinders en julle vee kan in die gebied aan hierdie kant van die Jordaan bly wat Moses aan julle toegeken het, maar julle, elke weerbare man, moet in formasie voor julle volksgenote uit optrek en hulle help.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle vroue, die swakkes onder julle en julle vee kan bly in die gebied oorkant die Jordaan wat Moses aan julle gegee het. Maar julle moet in slagorde voor julle broers oortrek, al die dapper krygers, en hulle bystaan
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***