Joshua 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is aan Josua meegedeel en gesê: Die vyf konings is verborge gevind in 'n grot by Makkeda.
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het berig gekry dat hulle ontdek is waar hulle in die grot van Makkeda wegkruip.
Afrikaans 1933/1953
Toe aan Josua geboodskap en gesê is: Die vyf konings is gevind: hulle kruip weg in die spelonk by Makk,da --
Afrikaans 1983
Josua het berig gekry dat hulle ontdek is waar hulle weggekruip het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan Josua is berig gebring: “Die vyf konings is gevind waar hulle wegkruip in die grot by Makkeda.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het gehoor dat sy manne die vyf konings gekry het waar hulle wegkruip in die grot by Makkeda,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Josua hoor dat iemand hulle wegkruipplek gekry het,