Joshua 10:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josua het hulle verslaan van Kades-Barnea af tot by Gasa en die hele land Gosen, tot by Gibeon.
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het hulle vernietig van Kades-Barnea af tot by Gasa, en die hele gebied van Gosen af tot by Gibeon.
Afrikaans 1933/1953
En Josua het hulle verslaan van Kades-Barn,a af tot by Gasa, en die hele land Gosen tot by G¡beon.
Afrikaans 1983
Josua het hulle platgeloop van Kades-Barnea af tot by Gasa, ook die hele Gosengebied en tot by Gibeon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josua het hulle verslaan van Kades-Barnea tot by Gasa. Die hele Gosenstreek tot by Gibeon –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het hulle oorwin van die stad Kades-Barnea tot by die stad Gasa, en die hele land Gosen tot by die stad Gibeon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josua se oorwinningstog het hom van Kades-Barnea in die suide tot by Gasa naby die kus geneem. Dit sluit ook die gebied van Gosen in en selfs so ver noord as Gibeon.