Joshua 12:23 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die koning van Dor aan die kus van Dor, een; die koning van die nasies van Gilgal, een;
Afrikaans (NLV) 2011
die koning van Dor op die heuwels van Dor, die koning van Gojim by Gilgal,
Afrikaans 1933/1953
die koning van Dor, op die hoëveld van Dor, een; die koning van die heidene by Gilgal, een;
Afrikaans 1983
Dor op die bergrug van Dor, Gojim by Gilgal,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die koning van Dor by die heuwelland van Dor, een; die koning van Gojim by Gilgal, een;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dor op die heuwel van Dor, Gojim by Gilgal