Joshua 12:24 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die koning van Tirsa, een: al die konings een en dertig.
Afrikaans (NLV) 2011
die koning van Tirsa. Dit was in totaal 31 konings.
Afrikaans 1933/1953
die koning van Tirsa, een -- al die konings saam, een en dertig.
Afrikaans 1983
en Tirsa. Dit was altesaam een en dertig konings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
koning van Tirsa, een. Altesaam was dit 31 konings.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Tirsa. Hulle het altesaam 31 konings verslaan.