Joshua 13:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hesbon en al sy stede wat in die vlakte is; Dibon en Bamotbaäl en Bet-Baälmeon,
Afrikaans (NLV) 2011
en tot by Gesbon met al sy ander stede op die plato: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon,
Afrikaans 1933/1953
Hesbon en al sy stede wat in die gelykveld lê, Dibon en Bamot-Baäl en Bet-Baäl-Meon
Afrikaans 1983
en tot by Gesbon met al sy stede op die hoogvlakte: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gesbon en al sy dorpe wat op die plato is; ook Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die stad Gesbon en al die stede daar naby op die Hoëveld. Die stede was Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ook Gesbon en die ander stede op die platorand: Dibon, Bamot-Baäl, Bet-Baäl-Meon,