Joshua 13:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Kirjataim en Sibma en Saret-Sahar op die berg van die dal,
Afrikaans (NLV) 2011
Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg bo die plato,
Afrikaans 1933/1953
en Kirjat im en Sibma en Seret-Hass har, op die gebergte van die dal,
Afrikaans 1983
Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg in die laagte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kirjatajim, Sibma, Seret-Hassagar op die heuwel in die vallei,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kirjatajim, Sibma en Seret-Sagar op die heuwel in die vallei,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kirjatajim, Sibma, Seret-Sagar op die berg in die vallei,