Joshua 15:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Juda volgens hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011
Die dorpe wat die families van die stam Juda gekry het, was:
Afrikaans 1933/1953
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte.
Afrikaans 1983
Die families in die stam Juda het die volgende gebied as besitting ontvang:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die erfdeel van die stam van Juda se nageslag, vir hulle familiegroepe:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families in die Juda-stam het hierdie stede gekry:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie is die gebied wat die families in die stam van Juda as erfdeel ontvang het: