Joshua 15:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die dal, Estaol en Soreag en Asna,
Afrikaans (NLV) 2011
Op die kusvlakte het hulle gekry: Estaol, Sora, Asna,
Afrikaans 1933/1953
in die Laeveld: Est ol en Sorea en Asna,
Afrikaans 1983
In die Laeveld was daar Estaol, Sora, Asna,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die Sjefela was dit Estaol, Sora, Asna,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die Laeveld was daar Estaol, Sora, Asna,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Teen die voet van die berg was daar Estaol, Sora, Asna,