Joshua 15:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Nibsan en die stad Sout en Engedi; ses stede met hulle dorpe.
Afrikaans (NLV) 2011
Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi. Dit is ses dorpe met hulle dorpies.
Afrikaans 1933/1953
en Nibsan en die Soutstad en ngedi: ses stede met hulle dorpe.
Afrikaans 1983
Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi, ses stede met hulle buiteposte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi – 6 dorpe met hulle gehuggies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi. Dit was ses stede en die dorpies daar naby.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi, ses stede met hulle omliggende dorpe.