Joshua 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het van Bet-el uitgegaan na Lus en deurgetrek tot by die grense van Archi na Atarot,
Afrikaans (NLV) 2011
Van Bet-El (dit is Lus) af loop dit na Atarot in die gebied van die Erekiete,
Afrikaans 1933/1953
verder loop dit van Bet-el af aan na Lus en loop oor na die grondgebied van die Arkiete, na Atarot;
Afrikaans 1983
Van Bet-El af loop dit na Lus toe, en verby die grens van die Erekiete na Atarot toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vanaf Bet-El strek dit verder na Lus en gaan dan verby die gebied van die mense van Ereg na Atarot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en van Bet-El na die stad Lus, en dan verby die grens van die Arkiete na die stad Atarot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van Bet-El af loop dit na Lus toe en dan oor die grondgebied van die Erekiete tot by Atarot.