Joshua 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die stede van die stam van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte was Jérigo en Bet-Hogla en die dal Kesiz,
Afrikaans (NLV) 2011
Die dorpe wat die families van die stam Benjamin gekry het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal,
Afrikaans 1933/1953
En die stede van die stam van die kinders van Benjamin, volgens hulle geslagte, was: J,rigo en Bet-Hogla en Emek-Kesis,
Afrikaans 1983
Die stede van die families in die stam Benjamin is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dorpe van die stam van Benjamin se nageslag, vir hulle familiegroepe, was Jerigo, Bet-Gogla en Kesisvallei;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die stede van die families in die Benjamin-stam was: Jerigo, Bet-Gogla, Kesis-vallei,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stede wat aan die families in die stam van Benjamin behoort het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal,