Joshua 19:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Hebron en Rehob en Hammon en Kana tot by die groot Sidon;
Afrikaans (NLV) 2011
Van daar gaan dit na Abdon, Regob, Gammon en Kana tot by Groot-Sidon.
Afrikaans 1933/1953
en Ebron en Rehob en Hammon en Kana tot by Groot-Sidon;
Afrikaans 1983
en na Abdon, Regob, Gammon en Kana toe tot by Groot-Sidon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
na Ebron, Regob, Gammon en Kana, tot by Groot-Sidon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en na die stede Abdon, Regob, Gammon en Kana, en dan tot by die stad Groot-Sidon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en na Abdon, Regob, Gammon en Kana toe tot by Groot-Sidon.