Joshua 19:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die grondgebied van hulle erfdeel was Sora en Estaol en Irsemes,
Afrikaans (NLV) 2011
In hulle grondgebied was Sora, Estaol, Ir-Semes,
Afrikaans 1933/1953
En die lyn van hulle erfdeel omvat: Sorea en Est ol en Ir-Semes,
Afrikaans 1983
Hulle grondgebied het omvat Sora, Estaol, Ir-Semes,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die gebied van hulle erfdeel was Sora, Estaol, Ir-Semes,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die stede wat aan hulle behoort het, was Sora, Estaol, Ir-Semes,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle grondgebied het die volgende stede ingesluit: Sora, Estaol, Ir-Semes,