Joshua 19:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Mejarkon en Rakkon, met die grens voor Jafo.
Afrikaans (NLV) 2011
Me-Jarkon en Rakkon saam met die gebied teenoor Joppe.
Afrikaans 1933/1953
en M,-Jarkon en Rakkon, met die gebied teenoor Jafo.
Afrikaans 1983
Me-Jarkon, Rakkon, en ook die gebied regoor Joppe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Me-Jarkon en Rakkon, saam met die gebied teenoor Jafo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Me-Jarkon, Rakkon, en ook die grond naby die stad Joppe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Me-Jarkon, Rakkon, asook die gebied regoor Joppe.