Joshua 2:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die manne sê vir haar: Ons sal onberispelik wees van hierdie u eed wat u ons laat sweer het.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mans het vir haar gesê: “Ons sal die belofte wat ons aan jou gemaak het, nakom.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die manne vir haar: Ons sal ontslae wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het --
Afrikaans 1983
Die manne het vir haar gesê: “Die eed wat jy ons laat aflê het, sal ons net bind
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die manne het vir haar gesê: “Ons sou vry kon wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mans het vir haar gesê: “Ons sal doen wat ons vir jou belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die spioene sê toe vir haar: “Ons sal die belofte nakom wat jy ons laat maak het.