Joshua 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as jy hierdie ons saak uitspreek, dan sal ons vryspreek van jou eed wat jy ons laat sweer het.
Afrikaans (NLV) 2011
As jy iets oor ons verklap, is ons vry van die belofte wat ons aan jou gemaak het.”
Afrikaans 1933/1953
Maar as jy hierdie saak van ons bekend maak, sal ons ontslae wees van die eed aan jou wat jy ons laat sweer het.
Afrikaans 1983
En as jy oor ons praat, is ons nie gebind aan die eed wat jy ons laat aflê het nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En as jy hierdie saak van ons bekend maak, sal ons ook vry wees van die eed aan jou wat jy ons laat sweer het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En as jy sê dat ons hier was, dan sal ons nie doen wat ons belowe het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar onthou, as jy ons verraai, verval ons belofte.”