Joshua 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En omtrent die tyd van die sluiting van die poort, toe dit donker was, het die manne uitgegaan; waarheen die manne gegaan het, het ek nie geweet nie; want julle sal hulle inhaal.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die poorte teen skemer gesluit het, is die mans hier weg. Ek weet nie waarheen hulle gegaan het nie. As jy gou maak, kan jy hulle miskien nog inhaal.”
Afrikaans 1933/1953
En toe die poort met donker gesluit moes word, het die manne uitgegaan; ek weet nie waar die manne heengegaan het nie; jaag hulle gou agterna, want julle sal hulle inhaal.
Afrikaans 1983
Hulle het met donker vertrek toe dit tyd was vir die stadspoort om te sluit, en ek weet nie waarheen hulle is nie. Maak gou en agtervolg hulle. Miskien haal u hulle in.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die stadspoort teen donker moes sluit, het die manne uitgegaan. Ek weet nie waarheen die manne gegaan het nie. Sit hulle gou agterna, want u kan hulle inhaal.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het geloop toe dit donker word en toe die wagte die poort gesluit het. Ek weet nie waarnatoe hulle gegaan het nie. Julle moet hulle dadelik volg en jaag, julle sal hulle kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***