Joshua 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En voordat hulle neergelê is, het sy op die dak na hulle geklim;
Afrikaans (NLV) 2011
Voor die mans gaan slaap het, het die vrou na hulle toe opgeklim op die dak.
Afrikaans 1933/1953
En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe
Afrikaans 1983
Voor die verkenners aan die slaap geraak het, is die vrou na hulle toe op die dak
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voordat die verkenners gaan lê het om te slaap, het sy op die dak geklim na hulle toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ragab het opgegaan na die spioene op die dak voordat hulle aan die slaap geraak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Voordat die spioene uit Israel daardie aand gaan slaap het, het Ragab na hulle toe gegaan