Joshua 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die kinders van Aäron gehad het, uit die geslagte van die Kehatiete wat uit die kinders van Levi was, want hulle s'n was die eerste lot.
Afrikaans (NLV) 2011
aan die Leviete uit die nageslag van Aäron wat aan die Kehatgroep behoort het. Hulle loting het eerste aan die beurt gekom.
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Aäron dan, uit die geslagte van die Kehatiete, uit die kinders van Levi, het ontvang -- want die eerste lot was vir hulle --
Afrikaans 1983
aan die Leviete uit die nageslag van Aäron wat tot die Kehatgroep behoort het. Die eerste loting was vir hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dit was vir die nageslag van Aäron uit die familiegroepe van Kehat uit die Leviete, want die eerste loting was vir hulle:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het eers lootjies getrek, en die Leviete van die nageslag van Aäron wat aan die Kehat-familie behoort het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***