Joshua 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Ain met sy weiveld, en Jutta met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld; nege stede uit daardie twee stamme.
Afrikaans (NLV) 2011
Ajin, Jutta en Bet-Semes, elkeen met sy weiveld. Dit was nege dorpe in die gebied van hierdie twee stamme.
Afrikaans 1933/1953
en Ajin met sy weiveld, en Jutta met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld: nege stede uit hierdie twee stamme.
Afrikaans 1983
Ajin, Jutta en Bet-Semes, elkeen met sy weiveld, nege stede van dié twee stamme,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ajin met sy meentgrond, Jutta met sy meentgrond en Bet-Semes met sy meentgrond – nege dorpe van hierdie twee stamme.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ajin, Jutta en Bet-Semes, elke stad met sy weiveld. Dit was die nege stede van hierdie twee stamme.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ajin, Jutta en Bet-Semes.