Joshua 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Benjamin: Gibeon met sy weiveld, Geba met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In Benjamin se gebied het hulle Gibeon, Geba,
Afrikaans 1933/1953
En uit die stam van Benjamin: G¡beon met sy weiveld, en Geba met sy weiveld,
Afrikaans 1983
en van die stam Benjamin Gibeon, Geba,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Benjamin was dit Gibeon met sy meentgrond, Geba met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het van die Benjamin-stam ook hierdie stede gekry: Gibeon, Geba,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die gebied van Benjamin het hulle vier stede met hulle weivelde gekry: Gibeon, Geba,