Joshua 21:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Dan: Elteke met sy weiveld, Gibbeton met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In die gebied van Dan het hulle die vier dorpe Elteke, Gibbeton,
Afrikaans 1933/1953
En uit die stam van Dan: lteke met sy weiveld, G¡bbeton met sy weiveld,
Afrikaans 1983
in die stamgebied van Dan: Elteke, Gibbeton,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Dan was dit Elteke met sy meentgrond, Gibbeton met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het van die Dan-stam ook hierdie stede gekry: die stede Elteke, Gibbeton,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het ook vier stede met hulle weivelde uit die gebied van Dan gekry: Elteke, Gibbeton,