Joshua 21:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ajalon met sy weiveld, Gatrimmon met sy weiveld; vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Ajalon en Gat-Rimmon met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953
Ajalon met sy weiveld, Gat-Rimmon met sy weiveld: vier stede.
Afrikaans 1983
Ajalon en Gat-Rimmon, dié vier stede elkeen met sy weiveld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ajalon met sy meentgrond en Gat-Rimmon met sy meentgrond – vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ajalon en Gat-Rimmon, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ajalon en Gat-Rimon.