Joshua 21:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Issaskar: Kison met sy weiveld, Dabere met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In die gebied van Issaskar is die vier dorpe Kisjon, Daberat,
Afrikaans 1933/1953
En uit die stam van Issaskar: Kisjon met sy weiveld, en Daberat met sy weiveld,
Afrikaans 1983
in die stamgebied van Issaskar: Kisjon, Daberat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Issaskar was dit Kisjon met sy meentgrond, Daberat met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het van die Issaskar-stam hierdie stede gekry: Kisjon, Daberat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die gebied van Issaskar het hulle die vier stede Kisjon, Daberat,