Joshua 21:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Helkat met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld; vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Gelkat en Regob met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953
Helkat met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld: vier stede.
Afrikaans 1983
Gelkat en Regob, dié vier stede elkeen met sy weiveld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gelkat met sy meentgrond en Regob met sy meentgrond – vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gelkat en Regob, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gelkat en Regob;