Joshua 21:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dimna met sy weiveld, Nahalal met sy weiveld; vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Dimna en Nahalal, hierdie vier plekke, elkeen met sy weiveld, gegee.
Afrikaans 1933/1953
Dimna met sy weiveld, N halal met sy weiveld: vier stede.
Afrikaans 1983
Dimna en Nahalal, dié vier stede elkeen met sy weiveld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dimna met sy meentgrond en Nahalal met sy meentgrond – vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dimna en Nahalal saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dimna en Nahalal;