Joshua 21:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahasa met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011
In die gebied van Ruben het hulle die vier plekke Beser, Jahas,
Afrikaans 1933/1953
En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,
Afrikaans 1983
in die stamgebied van Ruben: Beser, Jahas,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit die stamgebied van Ruben was dit Beser met sy meentgrond, Jahas met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het van die Ruben-stam hierdie stede gekry: Beser, Jahas,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die gebied van Ruben: Beser, Jahas,