Joshua 21:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kedemot met sy weiveld, en Mefaat met sy weiveld; vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Kedemot en Mefaät met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953
Ked,mot met sy weiveld, en Mef ät met sy weiveld: vier stede.
Afrikaans 1983
Kedemot en Mefaät, dié vier stede elkeen met sy weiveld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kedemot met sy meentgrond, en Mefaät met sy meentgrond – vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kedemot en Mefaät, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kedemot en Mefaät;