Joshua 21:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hesbon met sy weiveld, Jaser met sy weiveld; altesaam vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Gesbon en Jaser met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953
Hesbon met sy weiveld, Ja,ser met sy weiveld: alles saam vier stede.
Afrikaans 1983
Gesbon, Jaser, dié vier stede elkeen met sy weiveld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gesbon met sy meentgrond en Jaser met sy meentgrond – altesaam vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gesbon en Jaser, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gesbon en Jaser.