Joshua 21:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie stede was elkeen met hulle weiveld rondom hulle; so was al hierdie stede.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen van hierdie plekke het weiveld rondom hom gehad.
Afrikaans 1933/1953
Hierdie stede het stad vir stad rondom hulle weiveld gehad; so was dit met al hierdie stede.
Afrikaans 1983
Elke stad het weiveld rondom hom gehad. Dit was die geval met al dié stede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elkeen van hierdie dorpe moes sy meentgrond rondom hê. So was dit by al hierdie dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was weiveld by elke stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***