Joshua 24:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die manskappe vir Josua: Nee; maar ons sal die HERE dien.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volk het egter vir Josua verseker: “Nee, ons sal beslis die Here aanbid!”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die volk vir Josua: Nee, maar ons sal die HERE dien.
Afrikaans 1983
Die volk het vir Josua gesê: “Nee, ons sal die Here dien!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die volk vir Josua: “Nee, maar ons sal net die Here dien!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die volk het toe vir Josua gesê: “Nee, ons sal net die Here dien.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Glo ons, ons is vasberade om die Here te dien!” het die volk geantwoord.