Joshua 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josua sê vir die volk: Heilig julle, want môre sal die HERE wonders onder julle doen.
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het vir die volk gesê: “Berei julle voor. Die Here gaan môre wonderwerke onder julle doen.”
Afrikaans 1933/1953
Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die HERE wonders onder julle doen.
Afrikaans 1983
Josua het vir die volk gesê: “Reinig julle, want môre gaan die Here wonders doen tussen julle.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josua het vir die volk gesê: “Heilig julleself, want môre gaan die Here in julle midde wonders doen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het ook vir die volk gesê: “Julle moet julleself wy, want die Here sal môre wonderwerke doen tussen julle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê Josua vir die volk: “Bely julle skuld voor die Here en sorg dat julle verhouding met Hom reg is, want môre gaan die Here wonders onder julle doen.”