Joshua 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die hele volk rein deur die Jordaan getrek het, het die HERE met Josua gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe almal veilig aan die ander kant van die rivier was, het die Here met Josua gepraat:
Afrikaans 1933/1953
En toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het die HERE met Josua gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Nadat die hele nasie deur die Jordaan is, het die Here vir Josua gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die hele nasie die deurtog deur die Jordaan voltooi het, het die Here vir Josua gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe al die mense klaar deur die Jordaan-rivier gegaan het, het die Here vir Josua gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe die hele volk veilig deur die Jordaan is, het die Here vir Josua gesê: