Joshua 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders hulle vaders in die toekoms sal vra en gesê: Wat beteken hierdie klippe?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’
Afrikaans 1933/1953
En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe?
Afrikaans 1983
en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag hulle pa's vra: ‘Wat beteken daardie klippe?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir die Israeliete gesê: “As julle kinders in die toekoms vir hulle ouers vra, ‘Wat beteken hierdie klippe?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders eendag vir hulle pa’s vra wat daardie klippe beteken,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie klippe?’