Joshua 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan moet julle julle kinders laat weet en sê: Israel het op droë grond oor hierdie Jordaan gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
moet julle hulle vertel: ‘Israel het hier op droë grond deur die Jordaanrivier getrek.
Afrikaans 1933/1953
dan moet julle dit aan julle kinders bekend maak en sê: Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek,
Afrikaans 1983
moet julle die kinders inlig en sê: Israel het op droë grond deur hierdie Jordaanrivier gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dan moet julle aan julle kinders verduidelik, ‘Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan moet julle vir die kinders vertel: ‘Israel het op droë grond oor hierdie Jordaan-rivier gegaan.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
kan julle vir hulle sê: ‘Hier is Israel droogvoets deur die Jordaan.’