Joshua 6:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was die HERE met Josua; en sy roem het deur die hele land groot geword.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here was met Josua. Josua het deur die hele land beroemd geword.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE was met Josua, en die gerug van hom het deur die hele land gegaan.
Afrikaans 1983
Die Here was by Josua. Josua was oor die hele land bekend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here was met Josua, en sy roem het deur die hele land versprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here was by Josua, en al die mense in die land het geweet van hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here was by Josua. Hy was later oor die hele land bekend.