Joshua 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir Josua: Staan op; waarom lê jy so op jou aangesig?
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê toe vir Josua: “Staan op. Hoekom lê jy daar op die grond?
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die HERE aan Josua: Staan op; waarom tog lê jy op jou aangesig?
Afrikaans 1983
Toe sê die Here vir Josua: “Staan op. Hoekom lê jy met jou gesig in die grond?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het Josua geantwoord: “Staan op! Waarom lê jy nou op jou gesig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die Here vir Josua: “Staan op, hoekom lê jy hier met jou gesig teen die grond?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê die Here vir Josua: “Staan op! Hoekom lê jy so met jou gesig in die grond?