Joshua 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Akan het Josua geantwoord en gesê: Waarlik, ek het gesondig teen die HERE, die God van Israel, en so en so het ek gedoen:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê Akan vir Josua: “Dit is waar. Ek het teen die Here die God van Israel oortree. Dit is wat ek gedoen het:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Agan Josua geantwoord en gesê: Waarlik, ek het gesondig teen die HERE, die God van Israel, en so en so het ek gedoen.
Afrikaans 1983
Toe sê Akan vir Josua: “Dit is waar. Ek het gesondig teen die Here die God van Israel. Wat ek gedoen het, is dit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agan het Josua geantwoord en gesê: “Waarlik, dit is ek wat gesondig het teen die Here, die God van Israel. Dit is wat ek gedoen het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Akan het geantwoord: “Ja, ek het sonde gedoen teen die Here, die God van Israel. Dit is wat ek gedoen het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dis waar,” het Akan gesê. “Ek het teen die Here, Israel se God, gesondig.