Joshua 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, wat sal ek sê as Israel hulle rug keer voor hulle vyande!
Afrikaans (NLV) 2011
Here, wat kan ek nou sê nadat Israel vir sy vyande moes vlug?
Afrikaans 1933/1953
Ag Here, wat sal ek sê nadat Israel vir sy vyande die rug gegee het?
Afrikaans 1983
Here, wat moet ek sê noudat Israel vir sy vyande moes vlug?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asseblief, my Heer! Wat moet ek sê nadat Israel voor sy vyande gevlug het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asseblief, Here, wat kan ek nou sê? Die Israeliete het gevlug vir hulle vyande!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, wat moet ek sê noudat Israel vir sy vyande moes vlug?